'n Kers Sang Fees in Perth met die doel om fondse in te samel vir Helpende Hand se 'Stop Honger' 'skool tassie' en
'Help Hetta' projekte.

Kersfees
in Perth

KRY JOU KAARTJIES

29 - 30 Nov 2025
3pm & 7pm
Auditorium Building 32
ECU, Joondalup
Perth

Kersfees 2025
Kom sing hartlik saam
Geniet die saam kuier
en feestelikheid op
die naweek van
29 en 30 Nov.

Pryse te wen.

Kersmark met hand gemaakte geskenke te koop.
Heerlike kos te koop by die Afrikaanse Kos Fees

Moet nie uitmis nie.
Elke jaar voorkoop ons uit.

AFR
Afrikaans
AFR
AFR